Loading...
Kontak Ons 2017-10-03T14:18:55+00:00

Wanneer

De Vette Mossel is heeljaar oop!
Skoolvakansies: elke dag
In die af-seisoen: elke Saterdagaand en Sondagmiddag
Funksies meer as 30: Enige dag!

De Vette Mossel bied twee eetsessies per dag aan:

Middagsessie: 12:00 – 15:00
Aandsessie:    18:30 – 24:00

NB. MAAK ASB 100% SEKER DAT U BY DIE REGTE DE VETTE MOSSEL BESPREEK – DE VETTE MOSSEL @ GROOTBRAK, MOSSELBAAI, TUINROETE!

Tel: 079 339 0170

Prys

(R180 addisioneel vir heel Weskuskreef/ 700 g heel garnale)

(Tariewe is onderhewig aan veranderinge – een keer ‘n jaar op 1 Desember.)

(NEEM KENNIS ASB: Goed toegeruste kontantkroeg is beskikbaar! Ons het krediet/debietkaart-geriewe.)

Ons volgende sessie:
Son 22 OktOop slegs vir middagete
Ma 23 OktToe
Di 24 OktToe
Wo 25 OktToe
Do 26 OktToe
Vry 27 OktToe
Sat 28 OktOop slegs vir aandete
Son 29 OktOop slegs vir middagete
Ma 30 OktOop slegs vir middagete
Di 31 OktToe
Wo 01 NovToe
Do 02 NovToe
Vry 03 NovOop slegs vir aandete
Sat 04 NovOop slegs vir aandete

BESPREKING

Besprekings is noodsaaklik. Eerstens om u teleurstelling te spaar en tweedens om ons in staat te stel om behoorlik vir u voor te berei.

U wil by DE VETTE MOSSEL @ GROOTBRAK bespreek?

Tel: 079 339 0170

BESOEK HARTIES
BESOEK PARYS