Loading...
Waar is Ons 2017-06-17T13:10:21+00:00

Waar is ons?

AGTER WATTER DUIN?

  • Van die N2 neem die afdraai na Grootbrakrivier.

  • Draai regs by die stop in die rigting van die see.

  • Draai weer regs op die R102 by die T-aansluiting (by die Total Garage/De Dekke en in die rigting van Mosselbaai)

  • Draai links 1.5 km verder en volg die kronkelpad tot by die see.

DE VETTE MOSSEL @ GROOTBRAK is letterlik op die strand by Souwesia, tussen Klein- en Grootbrakrivier naby Mosselbaai aan die Kaapse Tuinroete. (Tussen disse baljaar die jongklomp – en die jonk van gees – op die strand of gaan maak lyf nat in die blou-blou see!)

GPS: 34°3’45″S, 22°12’53″E

Kry Aanwysings